Kariza's Blog
Most Recent News & Information

Kyk wie het vir ons gekuier

Kyk wie het vir ons gekuier

Klein Mathias du Toit van Panorama met sy visstok (nes sy Oupa Rene Botha) – hy en sy ouers kuier die naweek by Kariza en hy en sy pa ry elke oggend vroeg-vroeg viswaters toe!


Search Kariza

Who's Online

We have 13 guests and no members online

Find us on Facebook